Description
The Socratic study can be used for any type of literature including short verse or poetry.
It covers the following aspects: (Afrikaans)
- Die elemente van Prosa & Poësie
- Soorte Prosa kuns
- Elemente van Poësie kuns
- Bou van ‘n gedig
- Digvorme
- 24 Stylfiguur begrippe of gebruike
- Sokratiese notaboek bladsye om enige literêre werk in diepte te bestudeer, volledig met voorblad, agtergrond inligting oor skrywer, boekstudie opsomming van hoofstukke, toepassing van elemente van prosa sluit in bladsye oor die voorbeelde van literêre aspekte, kort samevatting van elemente in die boek / prosa / poësie kuns, indiepte opsomming van storielyn / intrigue, uitgebreide ondersoek na milieu, verskeie bladsye wat handel oor in diepte karakter studie
- Verduideliking van wat Sokratiese Studie behels en tipiese vrae wat jy kan gebruik om ‘n Sokratiese bespreking met jou kind te voer